Noorderkruis

Noorderkruis is een van die twee wyksgemeentes van die NG Kerk Plettenbergbaai.  Noorderkruis bedien die noordelike deel van die gemeente, met Wittedrift en Nature's Valley as die twee eredienspunte.

Suiderkruis

Suiderkruis bedien die suidelike deel van die gemeente, met Plettenbergbaai en Harkerville as eredienspunte.
www.ngplet-suiderkruis.co.za
Noorderkruis NG Kerk Wittedrift

Twitter